Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Forum / Yeshiva-farms-africa-projek

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Yeshiva Farms (Africa) Projek

12 Junie, 2011 - 11:53
Johannes Meintjes
User offline. Last seen 1 week 17 ure ago. Van lyn af
Aangesluit: 12 Jun 2011
Inskrywings:

Lank reeds word ge-profiteer oor Afrika as Brood en brood-mandjie van die wereld.

Intussen slaap ons al vir 358 jaar in SA se gerieflike Kerkbanke, voor McDonalds en op Woolworths se stoep of staan en kyk hoe Plaasmoorde plaasvind en Zimbabwe se boere tot niet gegaan het. Die (Franse) Kongo se SA  boere is ook nie sonder uitdaagings en teenspoed. In SA is beide die ANC en DA so "grond-hervorming" verskrik en manipulerend dat hulle Afrika-lanbou en hulself in die kop, knie en voete skiet.

Die wie stig moet stig en die wie ongeregtigheid saai sal ongeregtigheid maai en ook die knie voor die Troon buig.

El-Shaddai (Missionary) Projects en HRTI streef om Afrika tot grootskaalse en wyd-verspreide boerdery en lanbou te help stig, bemoedig en in gebed op dra.

Dit verg Lanbouskole, Bybelskole en 'n Suider- en Sentraal Afrika netwerk van Veearts en Nykunde en Lanbou advies kantore, buite-poste en veldwerkers om Boerdery en Lanbou in Afrika te bevorder. (Te veel klein-boere in Suider Afrika gee moed op of hulle diere vrek op hope a.g.v. intelery en gebrek aan enige ondersteuningsdienste of ko-operatiewe.)

Ons kan nie aan een kant die Boere en lanbou aanhou verrineweer vir politieke redes nie, en aan die ander kant lei ons onder die wereld-manipulasie van "voedel sekuriteit vir Afrika" wat mik om minerale en bronne te oes nie.

Yeshiva Farms (Africa) is maar 'n geloofs-gebaseerde NGO/ NPO/ Trust inisiatief wat in die internasionale Christen-arena aangemoedig word om Brood en brood van die Lewe vanuit Afrika te bevorder.

'n Afrika Ambassadeur het geskryf dat Afrika veels te veel jong manne het met niks om te doen of te wys nie. Is 'n SADC "diensplig stelsel" vir jong mans in Lanbou-Akademies en aktiewe grootskaalse boerdry in Afrika moontlik? 

Wie is die saaiers van goeie saad? Daar sal ookaltyd onkruid wees.

Hier is meer as een rolspeler: Kerk, regrings, NGOs, SADC, NEPAD en Die Lanbousektor van Afrika. Daar is mos nie meer tyd om te mors met kos, en boerdery nie!?

Boerdery is 'n gawe en roeping - sedert Kain en Abel. Niemand mag dit in ongeregtigheid aantas nie! Dit moet op grootskaal in Afrika bevorder word.

 

0
 
 
Top
  • 991 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
15 Junie, 2011 - 09:49
#1
Abraham J. Meintjes 

Ek voel nou, na 'n paar dae van e-posse wat inkom uit Landbou.com, 'n bietjie beter oor boerdery en landbou waarvan ek eintlik as oudmatroos bitter min weet. Ek stap maar so in geloof en preek hoop. Dit lyk my landbou en boerdery is nogal baie soos kerk en sending. Daar is kernwaarhede en -beginsels, manipulasie, agendas, politiek en baie wie maar uit ondervinding, navrae, samewerking en harde werk/ eie risiko moet leer. Humor help terwyl sommiges mekaar sleg sê en verwerp, of waar die teorie en die praktiese toepassing nie mooi by mekaar aansluit. Dis 'n harde pad om tot vrgute wat hou te kom. Boere bo!

Top
  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Verslag oor jag slaan wyd
  • Varkpes tref Rusland weer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction