Agri SA het uit die nasionale plaaswerkerberaad gestap omdat sy voorstelle nie opgeneem is nie.

Kommentaar

Onbekende besoeker 

Waarom nog stry teen lank vooraf beplande stelsel, wat fyn deur die onderdrukkers oor jare belan is, was daar nie al voorheen voorbeelde hoe hulle te werk gaan nie, bv. die wapenwet. Praat sal nie meer help nie, slegs ons Hemelse Vader se genade kan ons uit die situasie red. Hierdie is maar slegs een onderwerp, voorheen was daar nog baie en daar sal nog baie wees.

Onbekende besoeker 

Om nou teen jou onderdrukker op te staan is dalk te laat Agri SA. Julle is klaar hul skootbrakkie.

mkruger

Vraag is net wat gaan hulle nou doen ?
Terugsit of die werkers wat aantygings op die beraan gemaak het verkeerdbewys en wie weet miskien aanklae vir aanhitsing of so iets ?

Onbekende besoeker 

Groot waardering vir die inneem van die standpunt.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.