Beslis ons gee ook pad, Malema gaan ons grond vat, die staat steel al die geld, die paaie hier by ons is in so haaglike toestand, ons betaal belasting, maar dis net sodat daar meer gesteel kan word, al die tenders op die kosterpad wat al 5jaar aan gewerk word, word elke keer gestaak oordat daar geld gesteel word, die dorpe is in so toestand, ons hou op boer. zuma en malema is kop in een!!
Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)