Ombekende besoeker op 10 Junie: Weet jy dat selfs Agri SA nie meer 'n voorstander van die kommandostelsel is nie? En weet jy dat die ANC en die TLU SA op Swartruggens saamwerk om veediefstal hok te slaan? Veediefstal is nou nie meer 'n faktor daar nie.
Hoekom skryf jy nie jou naam by jou mening nie?
jan bez, landbou.com
Hierdie is weer tipies een van daardie opnames wat daarop bereken is om die werklike mening en die waarheid te verdoesel. Nee, die regering is nie apaties teenoor plaasaanvalle nie; inteendeel dit is deel van hulle beleid en hulle rewolusie teen die beskawing. Hulle ondersteun plaasaanvalle aktief met onder meer die afskaf van die kommando's sonder om iets in die plek daarvan te stel, ontwapeningswetgewing en die vervanging van polisiebeamptes met terroriste. Ongelukkig maak die opname glad nie daarvoor voorsiening dat 'n mens die waarheid iewers kan invul nie. Kom tog 'n bietjie by, ouens! Skrik wakker!
Ek wil vandag iets voorstel want praat werk nie meer nie. Wat van al die boere weerhou hulle produkte vir n week of twee. Op so n manier sal ons die regering begin seer maak waar dit saak maak en dan dwing ons die regering om te doen en nie net te luister nie. Ek is moeg vir saamespreking en beloftes ons soek aksie. As die anc nie kos het nie kan hulle niks verder doen nie, hulle moet besef dat hierdie sokker hang af van die boere en nie net die kriminele nie. Kom ons vat die kos weg vir n week in SA dan sal hulle besef dat die boer is een van die belangrikste bronne in SA.
Met die regering wat rerig trrrrrrreurig is, kan net sowel een antwoord deur almal gekies word, naamlik 'Ja'. Ander antwoorde is nie nodig en toetentaal onnodig. Maar dis my (waardelose) opinie, natuurlik. ;-D
Yster,
Ons hou die peiling gewoonlik 'n week lank "lewendig", dan kry meer mense kans om dit in te vul. Nie almal besoek die webwerf elke dag nie.
Jan Bez
Ek dink die nee stemme was net om seker te maak dat die sisteem werk..?
In elk geval, wat my bekommer is dat net oor 'n honderd ja gestem het.... of lees so min mense die blad?
Kommentaar

FW de Klerk se werk gaan met sukses voort...
Ek dink nie die regering is apaties oor plaas moorde inteendeel ek dink hulle lag heimlik in die mou of moet ek eerder reken dit pas hulle goed?
Min mense het sover gestem, want die antwoord is so voor-die-hand-liggend dat dit nie eens nodig is om te antwoord nie.
Geo de Groen
Met die regering wat rerig trrrrrrreurig is, kan net sowel een antwoord deur almal gekies word, naamlik 'Ja'. Ander antwoorde is nie nodig en toetentaal onnodig. Maar dis my (waardelose) opinie, natuurlik. ;-D
Yster,
Ek is net bly dat LWB nie 'n opsie vir "Ek weet nie" gegee het nie.....
Yster,
Ons hou die peiling gewoonlik 'n week lank "lewendig", dan kry meer mense kans om dit in te vul. Nie almal besoek die webwerf elke dag nie.
Jan Bez
Ek dink die nee stemme was net om seker te maak dat die sisteem werk..?
In elk geval, wat my bekommer is dat net oor 'n honderd ja gestem het.... of lees so min mense die blad?
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)