die vraag is nie reg gestel nie, geen regering kan vir emosie betaal nie, vir egte waarde wel, dis onlogies om te verwag dat iemand x vir n huis betaal in1980 en in 2000 dieselfde kan ontvang, wat van verbeterings ens en inflasie.
Dit is vir my inderdaad n gruwel dat hul my nie regverdig sal betaal vir my jare lange bloed en sweet op die plaas nie. My grootouers en my vader se graftes le op daai stuk grond,tel dit vir niks meer nie...
Nee. My werkers wil ook nou gratis ESKOM krag he, ek weet nie hoe nie.Elke huis het n meter, maar ek betaal vir al die krag wat eers deur my ESKOM meters gaan, het u n plan?
Kommentaar

Geskiedenis is die hoof punt...geskiedenis het al die bewyse hoe grond bekom is en dit was deur stamme wat hul grond verkoop het...
nee, dit is gladnie aanvaarbaar nie
Hier op my plaas bly ek en veg le letterlik tot die dood vir wat myne is en waarvoor ek gewerk het
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)