Die TLU SA wil Sasol opskroef vir skadevergoeding oor die kunsmis-samespanning. Sal só ‘n stap vrugte dra?

Kommentaar

Onbekende besoeker 

Ek dink nie die vraag is of hulle suksesvol gaan wees of nie. Die Mededingingswetgewing laat skadevergoedingseise toe. Ek dink dit is eerder 'n kwessie van bekwame regsverteenwoordigers asook regsmense wat nie 'n plaas se prys vir hulle dienste vra nie en so die boer met min vergoeding laat nie.

Kobus Fourie

Hoekom het hulle by SASOL gekoop en dan nie by iemand anders wat goedkoper is nie?

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.