POLISIE IS N GRAP, DIE SOGENAAMDE SKIERLIK-DORPIE IS 'N VOORBEELD: HULLE WORD MOS BEHOED, BEWAAR, BESKERM, DEUR DIE POLISIE. HULLE SLAG DIE BOERE IN DIE OMGEWING SE DIERE, STEEL, ROOF. DIE 1 BOER SE SONPANELE WORD OP SY PLAAS GESTEEL, DIE BOER LOOP MET SPORE TOT IN SKIERLIK, HY KRY DIE DIEF, DIE DIEF BEL DIE POLISIE, EN HULLE WIL DIE BOER ARRESTEER.
DIT IS ONS POLISIE ...... NOU VRA EK JOU, MET TRANE IN MY OE, IS ALMAL VERBAAS VIR DIE SLEGTE RATING WAT HULLE KRY ? ? ?
Geen aangemelde kabeldiewe, metaaldiewe word gevang en gevonnis nie. Doen hulle sake feitlik openlik Jy vang hulle op heterdaad en niks gebeur. Hahahaha vir SAP
Ek bly in Melkbosstrand met die vraag op vertroue in die polisie diens wil ek net se dat dit hang alles af van die bevelvoerder van jou stasie as hy kan voor vat soos die ou mense gese het sal dit altyd goed gaan. hier by ons het so n paar maande terug n swart stasiebevelvoerder begin van JHB en was in die begin n bietjie bang dink ek maar hoe meer ons mekaar begin verstaan het en hy ons leer ken het gaan dit regtig goed. hy is bereid om die ekstra myl te stap saam met die gemeenskap teen misdaad. hy is nie bang om uniform aan te trek en self te werk nie, maandag tot sondag. so ek glo ons kan nie al die lede oor dieselfde kam skeer nie. maak die polisie betrokke by die gemeenskap en raak betrokke by die polisie, dit werk, glo my. daar is goeie ouens in die diens.
Kommentaar

Nie nul nie minus baie... As die kop vrot is.....

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)