Wat is die betekenis van die groot hoeveelheid mense wat nog nie daarna opgelet het nie? Is dit mense wat eenvoudig net nie omgee nie of wys dit dalk dat daar nie genoeg debat hieroor gevoer word nie. Met regeringsamptenare wat swak geletterd is is dit nie vir my snaaks dat hierdie hoogs wetenskaplike veld bo hul vuurmaakplek is nie. Wie neem leiding in hierdie veld in SA? Die Monsantos of die mense wat effens bekommerd is oor die langtermyn nagevolge van GM? Vir 'n land soos SA sal dit dalk net beter wees om versigtiger te handel met GM.
Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)