Hoe sal jy verkies om vir biltongjag te betaal?

Kommentaar

Hans Olivier 

Hoeveel rand/bok.Hoe gaan dit bereken word en vergelyk met bees en skaapvleispryse?

Gerhard van Niekerk 

Ek sal reken Rand per bok dan sal hul die groot bokke eerder skiet - nie die kleiner bok wat hul minder gaan kos nie

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.