As jy die Lotto wen, wat sal jy doen?

Kommentaar

Onbekende besoeker 

Ek sal aanhou boer tot die geld op is.

Onbekende besoeker 

Emigreer uit hierdie wanorde

Alet Burger 

Ek sal nie die lotto wen nie want ek dobbel nie op die lotto nie. Boerdery is reeds 'n groot genoeg dobbelary

Kobie Geldenhuys 

emigreer

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.