Daar is meer as genoeg wetenskaplike bewyse dat minimum bewerking vir mieleis byv 18 lier/ha brandstof gebruik teenoor konvensioneel se bykans 80-90 l/ha. dan is die kapitaal toerusting se belegging ook heelwat minder.Dit is ou vroustories dat die opbrengs daal.Die Desember het mieleilande in Noord wes en Vrystaat miljoenne ton bogrond verloor wat deur die weste winde weggewaai was en plantjies doodgewaai het-moet nie 'n saaiboer jammer kry wat nog konvensioneel bewerk nie.Natuurlik sal hy kla, want sy kostes is te hoog en sy opbrengste werk nie uit nie!
Kommentaar

Hoekom se hul nee
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)