As die plaaswerkers ´n deel kan kry in die wins van die plaas wat hulle help om te verkry, of ´n deel te dra van die verlies; sal dit nie ´n poging wees om te bewys dat die boeregemeenskap hulle bes doen om voorspoed en vrede na te streef ?
As sekere boere net sleg wil praat van hulle werkers, dan kan
dié boere probeer om sonder hulle werkers te boer.
As die boere hulle bes doen om die voorspoed van almal betrokke te bevorder, sal ons Skepper van alle rasse en gronde nie dit opmerk en die boere vergoed?
Grond hervorming kan slaag indien die Regering 'n paar dinge gaan reg stel: Ek noem net 'n paar.
1. Die Landbou voorligtings beamtes wat op die platteland kantoortjies volsit moet opgelei word.
2. Voor grond toe geken word maak seker wil die ouens net grond hê of wil hulle kom boer.
3. Doen afstand van die gedagte van hope "beneficiaries" op een stuk grond
4. Stel oorgedragte grond beskikbaar vir kommersiele boere om daarop te boer en die begustigdes te leer.
5. Voorsien kolateraal vir begunstigdes sodat hulle kan toegang kry tot bedryfskapitaal om te kan produseer.
Kommentaar
Kan ons voorspoed en vrede verkry?

Die vraag hier moet eerder wees "Wil die regering..."
As die regering na die advies luister wat aan hom gegee word, kan hy 'n sukses maak van grondhervorming.
Maar of hy 'n sukses daarvan wil maak is 'n ander saak.
Waarmee gaan hy dan sy stemme werf ?
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)