julle het ook nie n Wes-Kaap span wat julle kan verteenwoordig in Jeugskou nie, dink net as kinders van kleins af nie eers sulke goed doen nie hoe gaan dit nie gaan as hulle groot word nie die landbou gaan bietjie leeg loop, dis n hartseer saak miskien moet daar iets aan dit gedoen word....
Skoue het ontaard in vlooimarkte waar Chinese gemors by die honderde verkoop word.
Ek besoek slegs NAMPO en so af-en-toe die beeste by Pretoria (Vlooimark) Skou.
Kommentaar

ons het nie 'n landbou skou in port elizabeth nie
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)