Johannes en Hakuna, dit is die waarheid wat julle praat, dis is net jammer dat daar boere is wat dink hulle is "als" en kan hulle werkers verskree, langer ure maak sonder betaling ens ens ens.
Om te boer leer jou om nederig en met groot afhanklikheid van onse Here Jesus Christus elke dag se taak aan te pak en al die lof en eer aan Hom te gee.
As mens eers besef dat enige boerdery elke jaar in die Skepper se hande is, dan behoort elke jaar 'n goeie jaar te wees. net om die eer en voorreg te he om te kan boer. Baie Geseend om te kan boer. 2012 gaan nog beter wees!!!
Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)