Prof. Willie Breytenbach sê dis nie te laat vir Suid-Afrikaners om as gelykes in ‘n “grond-Kodesa” oor grond te onderhandel nie.

Kommentaar

mkruger

Gideon jy is reg daar is nie 'n duidelike beleid van die regering se kant af nie en dieselfde regering en sy jeugliga gebruik die aspek tot sy voordeel.

Eintlik is hulle in die stille besig met hulle eie grond kodesa.....

Weet nie van jou nie maar ek sal eerder in sekerheid wil voortboer as om in onsekerheid voort te ploeter.

As ek nie hou van die besluite van die grond kodesa nie kan ek dan ten minste met sekerheid vir my 'n ander toekoms gaan soek.

Gideon Raath

die tyd is nie reg vir sulke gesprekke nie want daar is geen beleid van die regering se kant af nie dus waaroor wil jy kodesa as die doelpale die heeltyd gaan skuif? moet nou nie stupid raak nie los die debat uit

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.