Dit is vir my onduidelik waarom daar deur ons plaaslike Munisipaliteit met hul begroting vanaf Julie 2009 n prysverhoging van 30% ingestel is.Met die begrotings vergadering was dit gestel dat die vermoede bestaan dat eskom n 35% verhoging gaan instel.Dit was ten einde laasste n 24,8% .Met my navrae of n krediet aan die verbruiker verskaf sal word as gevolg van die verskil is ek meegedeel dat eskom 2009 hulle tarief verhoog het met 27 %.As dit so was waarom aanvaar hulle nou n kleiner verhogong vir die volgende 3 jaar.EIets klop nie hier nie Sal graag inligting wil bekom.Sal dit wees dat ons plaaslike owerheid maar net besig is met uitbuiting en die publiek mislei.Baie dankie Nico van Zyl Port nolloth
Kommentaar

Eskom is besig om die ekonomie en daarmee saam Suid Afrika se mense dood te wurg!
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)