Sal jy wil sien dat Agri SA, die TLU SA en Nafu saamsmelt?

Kommentaar

Onbekende besoeker 

Gewoonlik is dit waar, dat hoe meer mense saam staan oor n ding hoe grooter stem het jy. Maar ek dink net dat dit goed werk soos dit nou is,dan word verskillende sienings ook op die tafel gesit wat andersins sou verdwyn het.

Dr Thomas Grupp 

I like people who stand like Ben Marais of TAU - we as SA farmers can be proud to have such TAU representatives. I have deep respect.

Thys Swart 

Ek dink nie hulle moet saamsmelt nie aangesien hulle drasties verskil in sienings. Ek hou baie meer van TLU se aanslag hoewel ekself Agri SA lid is. Ek dink wel die organisasies kan sake waaroor almal eenstemmigheid het as verenigde front aanspreek.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.