Sterkte aan al die melkboere en ook ander boere wat so moeilik kry met die lewe op die plaas. Is self by 'n boerdery op klein skaal betrokke en weet waarvan daar gepraat word as daar 'n prysverlaging is. Harde werk en groot insette wat nooit weer gesien sal word nie. Ons moet maar net positief bly en glo dat God met ons 'n plan het om op die plase aan te bly. Want as daar niemand is om die nasie van kos te voorsien nie, waarvan gaan ons almal wat deel van die voedselketting uitmaak dan oorleef? Kyk maar wat in die natuur aan gebeur is. Sterf een diertjie uit, dan word daar net op 'n volgende jag gemaak wat dan ook vir die boer skade tot gevolg het. Glo my vry, dit is net geloof in God wat ons sal help om kop bo water te bly en maar aan te hou met produseer.
Ons was meer as 150 boere byeen. Wat help dit ons almal se daar gaan niks van kom nie, want dan gaan daar niks van kom nie! Met die derde wat positief is sal ons wel berge kan versit.
Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)