Wanneer agri-besighede transaksies aanpak, vrees hulle vervolging deur die Mededingingsowerhede, sê die voorsitter van die LBK.

Kommentaar

Onbekende besoeker

Prys aanpassing was nog nooit 'n goeie of 'n etiese ding om te doen nie. Daarvoor is die wet ingebring in 1998. Ek sal net graag wou weet of die Mededingings komissie besef dat as boetes so groot soos die van Sasol Nitro en Pioneer toegestaan word, 'n groot invloed het die persone wat op grond vlak werk vir die genoemde maatskappye. Die verwagte skikking tussen Sasol Nitro en Die Komissie gaan afdankkings afdwing, waarna mense op die straat of sonder 'n inkomste gaan sit. Heelaas is dit net die staatskas wat uit die komissie baat en nie die verbruiker nie. Nico

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.