Wat dink jy van die petisie oor plaasmoorde wat landbou.com opgestel het?

Kommentaar

Onbekende besoeker 

Wanneer gaan ons wakker word ? Dit gaan oor swart en wit. Die swartes wil nie blankes in Afrika hê nie. Hulle is in 'n magstryd gewikkel. Kyk na Malema ? Gee nie 'n m$%r om wie doodgemaak word nie. Kyk na die moorde , dit raak al meer barbaars.

Onbekende besoeker 

Ons kan seker nie net op ons gat sit en niks doen nie maar `n petisie is soos `n poep teen `n **** storm !

Delport 

Ons het n plaas hier in Amerika en ons voel vreeslik veilig hier. Dit is so n jammerte dat ons Boere so uitgemoor word in Suid-Afrika dis hoekom baie van ons in ander lande Boer.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.