Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mening / Peiling / Wat-dink-jy-van-pres-jacob-zuma-se-kabinetskommeling

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wat dink jy van pres. Jacob Zuma se kabinetskommeling?

    • Wys
    • Resultate
  • 826 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
31 Okt 2011 14:32

Ek verwag dat ons Suid Afrikaners ons harte aan God moet gee.Bekeering tot God deur Jesus Christus is wat die boere gemeenskap uit hul vrees bestaan sal red.Lewe vreesloos in God se beskerming.Wees lief vir jou naaste,maar begin met jouself.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
31 Okt 2011 14:27

Ek dink dis regtig onnodig om so in vrees te lewe,terwyl ons almal weet dat ons moet almal sterwe,of ons nou lewe of sterwe,ons moet met God versoen.Hoekom dan nie leer dat alle Suid Afrikaners jou naaste is nie.En deel in dieselfde lot van swaarkry.Ja die blankes het geld om hul probleme opte los,maar het geen vrede nie want hulle leef liefdeloos teenoor alle mense.Hoe kan die Gees van God so 'n mens lief het.God is Liefde.Ons moet tog almal help om hierdie land opte bou.Die vrees waarin die blankes lewe maak dat die melkbedryf,vleisbedryf en die hele boerdery in mekaar sal stort.Hou op met vrees man,en lewe hierdie fantastiese lewe leer om ander mense lief te he sonder voorgee.Blankes is meesters in voorgee.Ek bid vir herlewing onder die blankes dat God hulle sal wys daar is nog ander mense rondom hulle,en dat die lewe nie net om hulle gaan nie.Groete aan die inwoners van Suid Afrika.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
28 Okt 2011 11:05

Ag ek dink nie dis nodig om so swartgallig te wees nie. Alhoewel die aanstellings wel Zuma mense was, is dit 'n stap in die regte rigting. En wys dit dat die 'public protector' wel invloed het en dat korrupsie ongesiens aangaan nie. Selfs die terme van die 'arms deal' ondersoek lyk gunstig. SA mag dalk 'n keerpunt bereik het en ons mag dalk net besig wees om weer op die pad te klim na 15 jaar se ploeter in die donker. Maar SA sal nie werk as ons nie saamstaan nie. Ek is self 'n ou boere omie, maar ek verstaan nie die ou ooms wat nie saam met die tye kan beweeg nie. Laat my wonder of ons nie moet wag vir 'n nuwe geslag om oor te neem nie.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
26 Okt 2011 14:26

Wat maak dit saak wie die salaris kry? Die korrupsie,vermorsing en onbevoegdheid om die werk te doen bly in elk geval dieselfde of vermeerder dalk selfs. Ek wonder nou net skielik of iemand al vir die mense gesê het dat as hulle 'n pos kry beteken dit nie soos dat hulle 'n pakkie gaan kry met geld in nie. Dit beteken eintlik dat hulle sal moet werk.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Aansoek om wynlande te myn herroep
  • Krisis as re
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction