Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Mielieprys-te-min-vir-wins

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 08:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Mielieprys: Te min vir wins

 
AINSLEY MOOS

Hoewel daar heelwat onsekerheid is oor die grootte van die huidige mielie-oes, is pryse steeds van só 'n aard dat boere in die komende seisoen moeilik mielies winsgewend kan verbou.

Graan Suid-Afrika het verlede week skerp gereageer op 'n advertensie van die kunsmismaatskappy Profert wat in die pers verskyn het. In dié advertensie word boere aangemoedig om die komende seisoen drie miljoen hektaar mielies te plant. In 'n artikel wat onlangs in Landbouweekblad verskyn het, maak twee direkteure van Profert dieselfde aanbevelings aan boere.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, het in reaksie op die advertensie gesê dit is ''onverantwoordelik'' om mielieboere aan te moedig om drie miljoen hektaar of selfs meer mielies in die komende seisoen te plant.

Botma het ook gesê dit sal onverantwoordelik van enige mielieboer wees om te hoop op beter pryse weens 'n droogte. 'n Beroep word op boere gedoen om hul produksiebesluite op werklikhede te skoei en nie spekulasie nie, sê hy.

Profert en sommige markspelers meen daar is nie werklik soveel mielies as wat die Oesskattingskomitee aandui nie. Luidens die komitee moet die kommersiële oes 12,180 miljoen ton wees. Omdat minder as 10 miljoen mielies tot dusver gelewer is, word genoem dat die huidige oes moontlik oorskat is.

Die jongste inligting oor boere se voorneme om te plant toon boere wil op 42 % minder hektare mielies plant as verlede jaar se 2,9 miljoen hektaar.

Mnr. Dries van Schalkwyk, bestuurder vir die termynmark by Unigrain op Randfontein, sê dit blyk die mielieprys word nou primêr deur weervooruitsigte gerig. Hy sê reën word vir later vandeesmaand voorspel, maar intussen bring droë toestande mee dat pryse styg. Van Schalkwyk reken pryse sal na aan R900 per ton tot R950 per ton beweeg, met die ondersteuningsvlakke rondom R800 per ton.

14 Oktober 2005

0
 
 
  • 1817 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wolhandel vra ho
  • Woede oor plaasbesoeke in Mpumalanga
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction