Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Minimum-lone-weer-bekyk-0

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Minimum lone weer bekyk

 
JAN CILLIERS

Die Departement van Arbeid kyk weer na die uitwerking van minimum lone vir plaaswerkers nadat probleme in die praktyk daarmee ondervind is.

Volgens mnr. Kobus Kleynhans, 'n arbeidskonsultant, het die Minister van Arbeid aan die Diensvoorwaardekommissie (DVK) opdrag gegee om sekere sake rakende die minimum lone te ondersoek.

As uitvloeisel hiervan het die minister in die Staatskoerant belanghebbendes versoek om kommentaar oor spesifieke knelpunte in die Wet op Minimum Lone voor te lê.

Die werkgewerlede van die taakgroep wat Agri SA, die TLU SA en die Landbouwerkgewersorganisasie (LWO) verteenwoordig, het 'n voorlegging opgestel en ná uitklaring het die betrokke affiliasies die memorandum aan die Departement van Arbeid voorgelê. Die departement bestudeer dit tans voordat dit na die DVK vir verdere oorweging deurgegee sal word.

Volgens Kleynhans het die georganiseerde landbou onder meer voorgestel dat die tweevlak-stelsel van minimum lone afgeskaf word en vervang word met een minimum loon, naamlik die onderste vlak van die huidige stelsel. Die voorwaarde sal wees dat werkers wat reeds die hoër van die twee minimum lone ontvang, se lone nie verminder sal word nie.

Voorts is voorgestel dat die totale toelaatbare aftrekkings vir byvoordele van 20 % van 'n werker se loon tot 30 % van die loon verhoog word. Daar is voorgestel dat boere toegelaat word om met werkers ooreen te kom oor watter byvoordele in natura-vergoeding gegee kan word om byvoorbeeld ook weidingsregte in te sluit.

Daar word gevra dat die vereiste van elektriese krag en lopende water binne 'n werker se huis geskrap word en dat kraanwater binne 200 meter van 'n huis beskikbaar moet wees.

In die memorandum word voorgestel dat die uurtarief wat net aan werkers betaal kan word wat minder as 27 uur per week werk, geskrap word en dat alle werkers se besoldiging per uur bereken word.

Volgens Kleynhans is sterk aanbeveel dat die Departement van Arbeid opnuut 'n empiriese studie onderneem na die manier waarop die praktiese toestande in die landbou die minimum loonstelsel raak.

8 Oktober 2004

0
 
 
  • 2723 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • BKB/Konsortium: Skote klap
  • Massavrekte van bye kry aandag
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction