|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 09:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Mnr. Nelius van Greunen van die Wes-Kaap is die nuwe voorsitter van die Melkprodusente-organiasasie (MPO).
Hy is op die MPO se jaarvergadering tot dié amp verkies. Van Greunen volg mnr. Boy Blanckenberg, ook van die Wes-Kaap, op. Blanckenberg het hom nie weer verkiesbaar gestel nie.
Mnr. Koos Pienaar van die Vrystaat is as ondervoorsitter van die MPO herkies.
23 September 2005
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24