Sny hulle neuse af , net daar. Almal sal weet jy het renosterhorings gesteel. Nog beter, plant gif in die horing, se vir niemand, maar die gebruiker sal dood
Die oplossing is baie eenvoudig. Indien die "poachers" gevang word, onthoring hulle. Hulle gaan heel moontlik nes die renosters hulle doodbloei en n goeie boodskap uitdra aan ander
Ons kan nie eers iets doen om die witman te beskerm nie wat nog te praat van die witrenoster. Die peste van die wereld sal aan hou roof,moor en steel solank ons nie terugkeer na ons morele waardes en standaarde nie. As hulle kreatien wil hê sal ek my toon naels by mekaar maak en vir R65000 verkoop,maar los tog net die renosters uit. Die wereld sal julle jag soos julle die renosters jag.
Shoot all rhino poachers on site. BUT the video is wrong in portraying legal hunting in the same light as poaching. Legal hunting is a conservation tool, it gives species a financial value in a controlled environment – permits, hunting licenses and monitoring of the activity . It is true that there is a huge increase in demand for relocation created by dead rhino. Does this mean a rhino breeder should sell his older breeding stock to these sanctuaries where the rhino will be poached again? This is a good place for the ‘WTF’ cue.
Lionel Hartman het die probleem baie mooi saamgevat. Dit is presies waar die probleem lê. Dankie tog vir die enkele teelers in die bedryf, maar ongelukkig MOET sommige van hierdie teelers van tyd tot tyd van die renosters laat jag, anders kan hy nie sysy telery suksesvol bedryf nie. Dit is 'n baie koste-intensiewe boerdery en hy moet kapitaal van iewers vandaan kry.
Corli - Hoeveel eienaars verteenwoordig Private Rhino Owners Association? Besef julle daar is baie eienaars wat hulle nie ondersteun nie. Pelham Jones besit nie 40% van die land se renosters nie. Wat van die eienaar wat sy renosters gekoop het vir toerisme, bewaring ens. Luister ook net na die ander eienaars kom kyk wat ons doen. Besoek Palala Rhino Sanctuary en sien wat eienaars doen om hulle renosters te beskerm.
Dink hierdie rooinek hy verstaan die probleem? Die eintlike probleem is nie die wettige jag nie maar onwettige jag,net so verstaan ons regering nie dat dit onwettige vuurwapens is wat die grootste probleem veroorsaak nie wettiges.
Poachers steal, private game farms breed and then sell to make a profit. Poachers steal from public and private conservation areas, at an unchecked rate, private breeders sell at a rate determined by the breeding rate. The poaching of rhino is a sorry tale, but if it wasn't for the private breeders (who must recover some of their costs by hunting rhino, as well as through eco tourism)contribute to growing numbers of rhino. Things would have been really bad without these private breeders, so don't confuse things further you emotional ****.
Kommentaar
Ek will ook betrokke raak het militêre agtergrond ...jpvvosloo@gmail.com
WAAR KAN EK AANSLUIT OM NAWEEKE TE HELP...EKS IN PTA...
Ek sal ook my werk opgee om in Wildbewaring in te gaan en hierdie diere te help beskerm,maar hu en waar doen 'n mens aansoek???
Laat weet waar kan ek kontak maak. Sal graag n diens wil lewer om te help beskerm
Ek sal ook my werk los (en vir minder salaris) om hierdie diere te gaan beskerm. Wou al lankal...fanieherbst@rocketmail.com
Sny hulle neuse af , net daar. Almal sal weet jy het renosterhorings gesteel. Nog beter, plant gif in die horing, se vir niemand, maar die gebruiker sal dood
Die oplossing is baie eenvoudig. Indien die "poachers" gevang word, onthoring hulle. Hulle gaan heel moontlik nes die renosters hulle doodbloei en n goeie boodskap uitdra aan ander
Ons kan nie eers iets doen om die witman te beskerm nie wat nog te praat van die witrenoster. Die peste van die wereld sal aan hou roof,moor en steel solank ons nie terugkeer na ons morele waardes en standaarde nie. As hulle kreatien wil hê sal ek my toon naels by mekaar maak en vir R65000 verkoop,maar los tog net die renosters uit. Die wereld sal julle jag soos julle die renosters jag.
Shoot all rhino poachers on site. BUT the video is wrong in portraying legal hunting in the same light as poaching. Legal hunting is a conservation tool, it gives species a financial value in a controlled environment – permits, hunting licenses and monitoring of the activity . It is true that there is a huge increase in demand for relocation created by dead rhino. Does this mean a rhino breeder should sell his older breeding stock to these sanctuaries where the rhino will be poached again? This is a good place for the ‘WTF’ cue.
Lionel Hartman het die probleem baie mooi saamgevat. Dit is presies waar die probleem lê. Dankie tog vir die enkele teelers in die bedryf, maar ongelukkig MOET sommige van hierdie teelers van tyd tot tyd van die renosters laat jag, anders kan hy nie sysy telery suksesvol bedryf nie. Dit is 'n baie koste-intensiewe boerdery en hy moet kapitaal van iewers vandaan kry.
Ek het my werk bedank in Wes-Kaap.Ek begin nou Maandag by Anti-Poaching.Wil graag my deel doen....
Dit is baie hartseer. Ek stem, Skiet die SNOTKOPPE wat die renosters skiet. `n BULLET VIR `N BULLET.
@onbekende besoeker. Stuur gerus jou besonderhede na my by cornelia.vdmerwe@landbou.com. Ons kom kyk graag hoe dit by julle gedoen word.
Groete,
Corli
Corli - Hoeveel eienaars verteenwoordig Private Rhino Owners Association? Besef julle daar is baie eienaars wat hulle nie ondersteun nie. Pelham Jones besit nie 40% van die land se renosters nie. Wat van die eienaar wat sy renosters gekoop het vir toerisme, bewaring ens. Luister ook net na die ander eienaars kom kyk wat ons doen. Besoek Palala Rhino Sanctuary en sien wat eienaars doen om hulle renosters te beskerm.
Daar is tans 'n groot debat aan die gang oor onwettige jag se invloed op die renosterprobleem. Kliek hier om te sien wat die Private Rhino Owners Association se reaksie is: http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/renosters-groot-reaksie-op-video
Groete,
Corli van der Merwe
Webredakteur
Dink hierdie rooinek hy verstaan die probleem? Die eintlike probleem is nie die wettige jag nie maar onwettige jag,net so verstaan ons regering nie dat dit onwettige vuurwapens is wat die grootste probleem veroorsaak nie wettiges.
Poachers steal, private game farms breed and then sell to make a profit. Poachers steal from public and private conservation areas, at an unchecked rate, private breeders sell at a rate determined by the breeding rate. The poaching of rhino is a sorry tale, but if it wasn't for the private breeders (who must recover some of their costs by hunting rhino, as well as through eco tourism)contribute to growing numbers of rhino. Things would have been really bad without these private breeders, so don't confuse things further you emotional ****.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)