Koei soog skaaplam sonder ma

Klik op die beeld hieronder om die video te speel.

Kommentaar

Andreas Olivier 

Ek wil terug plaas toe!!!

Genevieve Bosman 

Net in die natuur! Die mens is nie so intelligent nie - kyk hoe maak ons mekaar? Die een ras kan die ander nie vat nie en gaan definitief nie so aannemend wees nie. Laat my wonder wie die intelligentste is?

Onbekende besoeker 

Willem - Jeffreysbaai
Wat het die koei vir die lam gesê? Ek raai: "Lam hier is lekker biesmelkies vir jou" en wat het die lam toe gesê? Ek raai: "Dankie ma-koei, 'n tiet is 'n tiet!"
Kan ons nog videos sien asseblief

Dina Botes 

Dit is wonderlik om te sien - dankie dat jul dit deel met ons.

Anneli 

Hoe wonderlik sorg Ons Hemelse Vader vir elke lammertjie in Sy tuin. Netso ook vir jou en vir my!

jean korff 

My man is ', "stoelboer" geen lappie grond maar leef hom in boerdery in met sy hele siel. Gereelde intekenaar, so ek kry ook kans om dit deur te lees.... die oulikste stukkie video! Pragtig hoe die twee saamloop.. noem hom moses (grootgemaak deur farao se dogter! As dit rammetjie is)

kees 

lyk my die lam is nogal rustig. As hy so sou stoot soos die meeste lammers doen, vlieg hy vinnig deur die lug....

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.