|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 09:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Hierdie funksie is sodat jy plekke van belang op die Google Earth-stelsel kan merk, soos jou plaas en die landerye, suipings, rivierlope, skure en nog meer. Jy moet as ‘n gebruiker op landbou.com registreer om die funksie te benut. Plekke wat jy hier merk en stoor, sal met jou volgende besoek aan landbou.com weer aan jou, as geregistreerde gebruiker, vertoon word.
Google Earth is aktiewe satellietstelsel wat die ganse aardbol afneem. Webgebruikers kan die aarde dus met Google Earth bespied: So ook jou plaas of jou woonplek. ‘n Gebruiker van hierdie program op landbou.com kan in- of uit-“zoom” tot op ‘n vlak waar ‘n huis, ‘n plaas, ‘n dam, of ‘n pad te siene is. Dié beelde word in verskeie formate vertoon, soos ‘n satellietfoto, ‘n kaart, die terrein, of ‘n kombinasie van dié keuses. (Klik en trek/skuif die kaart hieronder na links of regs om te sien wat gebeur, of gebruik die “tool bar” links bo-op die kaart om te sien hoe dit werk. Skuif rond of “zoom” in of uit.)
Gebruik die program om plekke vir jou te merk, soos jou plaas, ‘n woonhuis, ‘n vakansieplek, die damme op jou plaas, die suipings en so aan. Klik op Merk jou plek-skakel hieronder en volg die stappe. Ons laat jou ook toe om die Plekke ook aan ‘n tiepe te koppel, sodat jy dit later makliker kan sien.
Jy het nog geen plekke op die kaart gemerk nie of daar is nog nie 'n plek van hierdie tipe gemaak nie.
Maak 'n merk hier
Hoe gebruik ek Google Earth?
1. Merk ‘n spesifieke plek deur op die “merk ‘n punt”-skakel te klik.
2. Volg die stappe wat vir jou aangedui word.
3. Jou punte is nou gemaak, wat in verskillende kleure op die kaart te sien is. Klik op die punt om die inligting te lees wat jy daar aangebring het.
4. Klik op een van jou punte (regs van die kaart) een dit sal in-“zoom” om daadie punt te vertoon.
5. Klik op een van die Plek-tipes, en daarna op die Wys-knoppie om die tipes te kan sien.
6. As jy meer as een tipe wil sien, klik op die eerste een, hou dan die “ctrl”-koppie in en klik op die ander. As jy almal gekies het, klik op die Wys-knoppie.
7. Geniet dit!
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24