Nasie in Gesprek

  • Nasie in Gesprek bespreek familiebesighede

    Deur Verslaggewer

    Die nuwe seisoen van Nasie in Gesprek het die luggolwe op 4 Januarie op kykNET getref.

  • Nasie in Gesprek is terug

    Deur Liezl Vercueil

    Nasie in Gesprek neem jou op ’n reis deur Suid-Afrika se pragtige platteland. Ons ontgin die verskeie bedrywe wat eie aan hierdie omgewings is – en volg die plaaslik vervaardigde produkte, van plaashek tot tafel.

  • Senwes op die sonkragroete

    Deur Verslaggewer

    Die 2 392 sonpanele op Senwes se hoofkantoorgebou kan R2 miljoen in die eerste jaar bespaar.

  • Tegnologie verander landboukunde

    Deur Verslaggewer

    Wat verg dit om deesdae ‘n suksesvolle boer te wees?

  • Kos uit Afrika, vir Afrika

    Deur Verslaggewer

    AFGRI se uiteindelike doelwit is om landboubedrywighede in 19 Afrika-lande te vestig en sodoende ‘n bydrae te lewer tot voedselsekuriteit op die kontinent.

  • Beeld van landbou het afstof nodig

    Deur Verslaggewer

    Die beeld van die landbou in Suid-Afrika het gebreke, maar niemand neem eienaarskap daarvan nie, is een van die menings van ʼn paneel wat oor dié saak gesels het.

  • Van SA se boere wil na Afrika uitbrei

    Deur Verslaggewer

    Die enigste kontinent waar die landbou nog kan groei, is Afrika. Dis waarom SA boere noordwaarts uitbrei. Hulle soek nuwe groeipunte, met minder risiko, was die mening van verskeie kenners in ‘n Nasie in Gesprek-sessie.

  • Nasie in Gesprek – Familiebesighede

    Deur Verslaggewer

    Wat verg dit om ‘n suksesvolle familie-onderneming te bedryf? Wat is die uitdagings? Hoe verskil dit van ‘n korporatiewe onderneming? Hoe groei ‘n familie-onderneming tot ‘n multi-nasionale onderneming?

  • Nasie in Gesprek – Van plaas tot tafel, volhoubaar

    Deur Verslaggewer

    Produsente, kleinhandelaars en verskaffers gesels saam oor volhoubare maniere om kwaliteit produkte aan verbruikers te lewer, teen ‘n prys wat sin maak vir beide die produsent en verbruiker. Nasie in Gesprek stel ondersoek in.

  • Die vermenigvuldiger-effek in landbou

    Deur Verslaggewer

    Die landbou se bydrae tot Suid-Afrika se BBP het oor die afgelope vier dekades gedaal tot sowat 2,5%. Selfs al is dit ‘n klein persentasie van die BBP, bly die landbou ‘n uiters belangrike en verrykende sektor vir Suid-Afrika.