Nasie in Gesprek

  • Die Groot Trek Afrika in

    Deur Marleen Smith

    Suid-­Afrikaanse boere wat toenemend na die res van Afrika uitbrei, word in sommige kringe die volgende Groot Trek genoem.

  • Die politiek van kosproduksie

    Deur Verslaggewer

    “Op reis na die Nampo-Oesdag, verby mielie- en sonneblomlande, het ek gewonder of Julius Malema besef dat die olie waarin sy spek vanoggend gebak is, uit hierdie gewasse kom,” het die politieke ontleder, Prince Mashele, by Nasie in Gesprek gesê.

  • Herverdeling: Sonder besitreg misluk 90%

    Deur Marleen Smith

    As herverdeling-grond in die Regering se naam oorgedra word, en die nuwe boer kry geen titelakte nie, is hy gedoem tot mislukking. Dié syfer is nou 90%, sê mnr Jannie de Villiers.

  • Verlaag risiko in boerdery

    Deur Verslaggewer

    Hoe versag jy die risiko in boerdery? Verskeie kundiges gee hul menings by een van die Nasie in Gesprek-sessies tydens die Nampo-Oesdag.

  • Van plaas tot tafel – die waardeketting

    Deur Jan Bezuidenhout

    SA se landbou-waardeketting is eur deelnemers aan ‘n Nasie in Gesprek-sessie bespreek.

  • Suksesstories van SEB in landbou

    Deur Aubrey Kruger

    Ten spyte van al die negatiwiteit en struikelblokke wat transformasie, grondhervorming en swart bemagting bring, is daar tog wonderlike suksesstories uit eie bodem. Uit die Nasie in Gesprek-sessies by die Nampo-Oesdag.

  • Beeld van landbou: ‘Breek die stilte’

    Deur Aubrey Kruger

    Die tyd is dalk nou ryp om die stilte te breek om die landbou na nuwe hoogtes te neem, het ʼn bemarkingspesialis oor die beeld van die sektor op ‘n Nasie in Gesprek gesê.

  • SA landbou in beseringstyd – McBain

    Deur Marlon Abrahams

    Suid-Afrika is op die drumpel van ʼn politieke skuif, en die landbou sal na homself sal moet omsien.

  • ‘Boere: Kyk in goeie jare na risiko’

    Deur Carien Kruger

    Boere moet hul risikostrategieë in goeie jare opstel, want dit is dán wanneer hulle reserwes opbou.

  • Nasie in Gesprek – suksesstories

    Deur Marlon Abrahams

    Wat doen ontwikkelende boere om sukses te behaal en hoe hanteer suksesvolle produsente inisiatiewe vir bemagtiging?