Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nlbr-kyk-na-hulp-vir-kleinboere

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

NLBR kyk na hulp vir kleinboere

 
NICO VAN BURICK

'n Werksessie van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) met belanghebbendes in die mielie-, sonneblom- en sorghumbedryf is onlangs gehou om hulpskemas te ondersoek waardeur ontwikkelende boere marktoegang kan verkry.

Mnr. Chris Gladwin, ekonoom van die raad, sê bystand met bemarking is 'n voorrang vir die raad hierdie jaar en loodsprogramme in die rooivleis-, sitrus en graanbedryf word beplan. Die werksessie was gemik op 'n verkennende gesprek om betrokkenes se gevoel te toets en menings in te win. Hy sê enige skemas wat moontlik kan volg moet met die volle steun van die bedrywe geskied en moet deur hulle bedryf word.

Die mikpunt van sulke bemarkingskemas sal wees om ontwikkelende boere met die bemarking van hul produkte by te staan, om sulke boere by die hoofstroom van kommersiële landbou te betrek en om hul deelname in die markomgewing te verhoog.

Volgens die NLBR word daar gemik na 'n vorm van "geteikende inmenging", vergelykbaar met die steun wat in die gereguleerde markera was, maar sonder dat dit die bestaande mark ontwrig. Die voorneme is om hierdie skemas net vir 'n bepaalde tyd in te stel. Daar sal daarmee weggedoen word sodra ontwikkelende boere in staat is om deel te wees van die kommersiële sektor.

In reaksie op die werksessie het dr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van die Landboubesigheidskamer, gesê landbou-ondernemings en koöperasies is ideaal geposisioneer om te help met krediet, voorligting en marktoegang. Hy meen dit is hoog tyd dat die Regering weer hierdie skema instel. Hy waarsku egter teen skemas wat nie 'n stewige ondersteuningsraamwerk het nie.

1September 2006

0
 
 
  • 1421 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Varkburgers met mayonnaise
  • Niks verdag aan versoek, s
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction