Nuus

  • EFF-man skiet glo op plaaswerkers

    Deur Jasper Raats

    ‘n Prokureur van Limpopo, ‘n boesemvriend van Julius Malema wat hom voorheen in regsaksies verteenwoordig het, het in die hof verskyn na ‘n voorval waar hy op plaaswerkers geskiet het.

  • Zuma: Geen titelaktes nou vir swart boere

    Deur Joylene van Wyk

    Die tyd is nie nou reg vir swart boere om titelaktes te kry nie, het pres. Jacob Zuma in die Nasionale Vergadering gesê.

  • Voëlgriep in SA: 28 000 hoenders geslag

    Deur Carien Kruger

    Sowat 28 000 hoenders moet van kant gemaak word nadat die gevreesde voëlgriep op ʼn plaas by Villiers uitgebreek het.

  • Rooibos Bpk. word straks geroer

    Deur Johan van der Merwe

    Na ’n ondersoek na nie-kompeterende optrede, is Rooibos Bpk. deur die Kompetisiekommissie skuldig bevind en staar die maatskappy nou ‘n boete in die gesig.

  • Mokonyane sal sorg vir Wes-Kaapse hulp

    Deur Joylene van Wyk

    Die Wes-Kaap sal gehelp word om die droogte die hoof te bied, ten spyte van finansiële beperkings by die Departement van Water en Sanitasie.

  • Leer lesse uit dieregesondheid-foute

    Deur Charl van Rooyen

    Entstowwe is goedkoper as die behandeling van siek diere en vrektes weens voorkombare veesiektes.

  • Staat sal hoenderbedryf beskerm, mits…

    Deur Carien Kruger

    Die Regering sal die pluimveebedryf deur invoertariewe bly beskerm, maar die bedryf moet ook sy kant bring.

  • Namibiese skaapboere maak só geld

    Deur Johan Coetsee

    Vir elke Namibiese skaap wat na Suid-Afrika gaan, moet ’n skaap in ’n Namibiese abattoir geslag word.

  • Ramaphosa: Gee grondhervorming spoed

    Deur Lucille Botha

    Adj-pres. Cyril Ramaphosa het ʼn vergadering van die Witzenberg PALS-inisiatief bygewoon en onder meer oor grondhervorming gesels.