Nuus


Die aantal plaasaanvalle wat in 'n nuwe weergawe van Treurgrond vervat is, beloop 3318 gevalle oor 22 jaar.

449 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


Die opdatering van die onroerende bateregister van die Departement van Openbare Werke vorder goed.

321 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


Droër as verwagte toestande in die Wes-Kaap bemoeilik tans die aanplanting van koring, sê Graan Suid-Afrika.

417 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


Die afwaartse lopie van trekkerverkope in Maart is in April voortgesit, aldus die SA Landboumasjinerie-vereniging.

345 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


Een plaasmoord en twee plaasaanvalle is in die eerste agt dae van Mei deur die TLU SA aangeteken.

1107 keer gelees | 3 kommentaar 8 Mei 2013


Dreigemente van hernieude stakings in die landbou doen die rondte kort voor ’n belangrike vergadering.

1054 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Twee liggame in die wynbedryf, VinPro en Wynkelders SA, gaan op 1 Julie een organisasie word, is aangekondig.

346 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Me. Tina Joemat-Pettersson was nêrens te sien by die Boere leer Boere-konferensie vir boere uit Afrika in Pretoria nie.

577 keer gelees | 1 kommentaar 8 Mei 2013


’n Aartappelboer en voormalige Vroueboer van die Jaar-wenner is aangestel as voorsitter van Agri Mega NWM.

301 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2013


Veeboere in die distrik Aurora aan die Weskus is raadop met luiperds wat hul vee vang en groot skade veroorsaak.

3554 keer gelees | 17 kommentaar 8 Mei 2013


Nog een van die verdagtes wat aangekeer is vir die wrede moorde van die Fourie-egpaar van Trompsburg is skuldig bevind.

287 keer gelees | 1 kommentaar 7 Mei 2013


Bouwerk aan die eerste windplaas in die Overberg, wat sowat 27 MW krag sal voorsien, het onlangs begin.

465 keer gelees | 1 kommentaar 7 Mei 2013


Die Ministers van Landbou van Suid-Afrika en Duitsland het onlangs vergader en onder meer die sitrusbedryf bespreek.

277 keer gelees | 0 kommentaar 7 Mei 2013


’n Aksieplan vir omgewingsbewaring, met renosterstroping in gedagte, is deur Suid-Afrika en Viëtnam onderteken.

291 keer gelees | 3 kommentaar 7 Mei 2013


Sowat 'n week voordat die jaarlikse Nampo-Oesdag sy hekke vir besoekers open, is die terrein die ene bedrywigheid.

861 keer gelees | 3 kommentaar 7 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights