Nuus


Wit en swart boere in die Vrystaat wil later vandeesmaand as ’n verenigde front met die staat vergader.

417 keer gelees | 1 kommentaar 6 Mei 2013


Die Onteieningswetsontwerp gee aan plaaslike owerhede magte wat grondwetlike perke oorskry, sê AfriSake.

442 keer gelees | 0 kommentaar 6 Mei 2013


Een van Suid-Afrika se grootste pluimveevervaardigers besit nou ’n beherende aandeel in Foodcorp.

619 keer gelees | 0 kommentaar 3 Mei 2013


Sowat vier maande nadat mnr. Jannie du Plessis op sy plaas geskiet is, is twee verdagtes weens sy dood aangekeer.

1142 keer gelees | 4 kommentaar 3 Mei 2013


Toetse kon geen teken vind van die H7N1-voëlgriepvirus wat vroeër op 'n Karoo-plaas gevind is nie.

395 keer gelees | 0 kommentaar 3 Mei 2013


Die prof. Eckart Kassier-beursfonds vir uitmuntende studente in landbou-ekonomie word eersdaags bekend gestel.

601 keer gelees | 0 kommentaar 2 Mei 2013


Sowat vyf jaar nadat ’n swart boer van Trichardtsdal se plaas beset is en hy sy grond verloor het, kan hy weer boer.

1497 keer gelees | 1 kommentaar 2 Mei 2013


Die goedkeuring van 'n hoër koringtarief is uitstekende nuus vir die bedryf en boere, sê Graan Suid-Afrika.

632 keer gelees | 0 kommentaar 2 Mei 2013


Die geskatte grootte van die nasionale mielie-oes – te midde van droogte – bly ’n onderwerp vir debatvoering.

682 keer gelees | 0 kommentaar 2 Mei 2013


Die man wat skuldig bevind is aan die moord op ’n egpaar by Trompsburg is twee keer tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

635 keer gelees | 2 kommentaar 2 Mei 2013


Agri SA wil weet presies waarvoor die geld gebruik is wat deur die Regering aan Bawsi bewillig is.

522 keer gelees | 2 kommentaar 2 Mei 2013


'n Skielike oplewing in die produsenteprys van rooivleis, plus beter markvooruitsigte , is baie goeie nuus vir veeboere.

1939 keer gelees | 0 kommentaar 1 Mei 2013


Die DA vra vir dr. Pieter Mulder se bedanking na aanleiding van sy teenkanting teen die verskaffing van staatsgeld aan Bawsi.

1558 keer gelees | 13 kommentaar 30 April 2013


Rooivleisprodusente boer tans onder geweldige druk, met hoë produksiekoste en laer pryse op die mark.

1132 keer gelees | 2 kommentaar 30 April 2013


Goeie reën in die Wes-Kaap en beter pryse motiveer koringboere om vanjaar meer hektare te plant, sê die Oesskattingskomitee.

581 keer gelees | 0 kommentaar 30 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights