Nuus


Danksy studiebeurse is ses jong Suid-Afrikaanse kaasmakers op pad Frankryk toe om by kenners te leer.

515 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


SABMiller beplan om eersdaags 'n nuwe vermoutingsaanleg ten bedrae van R700 miljoen by Alrode te bou.

498 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


Die DA meen dat geld wat verlede jaar aan Bawsi toegestaan is, gehelp het met die Wes-Kaapse plaaswerkerstaking.

1005 keer gelees | 4 kommentaar 25 April 2013


Talle nuwe trekkers en werktuie wat vir opkomende boere geoormerk is, vergaar stof op 'n leë dorpserf op Vrede.

2883 keer gelees | 28 kommentaar 25 April 2013


’n Britse publikasie het me. Su Birch vir haar bevordering van die SA wynbedryf vereer.

340 keer gelees | 0 kommentaar 24 April 2013


Die staat beoog om vanjaar nog 730 plase wat aan begunstigdes as deel van grondhervorming bewillig is, te herkapitaliseer.

1050 keer gelees | 4 kommentaar 24 April 2013


Die ikoon van agri-ondernemings in Australië bly in erge finansiële knyp en sy aandeelprys is op 'n laagtepunt.

419 keer gelees | 0 kommentaar 24 April 2013


’n Boek oor die geskiedenis van die Land Bank en wat dié instansie oor 100 jaar vermag het, is in Midrand bekendgestel.

303 keer gelees | 0 kommentaar 24 April 2013


Deur slimfoon-tegnologie is twee van Landbouweekblad se gewildste produkte nou vir lesers beskikbaar.

971 keer gelees | 1 kommentaar 24 April 2013


Renoster-wesies sonder 'n heenkome se lot lyk effens beter te danke aan ’n trekker-rit wat regoor die land beplan word.

649 keer gelees | 0 kommentaar 23 April 2013


Stygende temperature en krimpende sneeuval dwing appelproduksie in die noordelike dele van Indië afwaarts.

330 keer gelees | 0 kommentaar 23 April 2013


Weerstandigheid by onkruid het die afgelope paar jaar in die Wes-Kaap toegeneem, maar dit word nou landswyd ondersoek.

321 keer gelees | 2 kommentaar 23 April 2013


Haasjeskraal Boerdery buite Caledon is as SABMiller se garsprodusent van die jaar vir verlede jaar aangewys.

314 keer gelees | 1 kommentaar 23 April 2013


Boere in Namibië beleef een van die ergste droogtes in dekades, met boere wat so min soos N$150 vir 'n skaapooi kry.

1442 keer gelees | 8 kommentaar 23 April 2013


Eskom waarsku dat onderhoud aan sy kragstasies gedurende die winter sal plaasvind, en vra laer kragverbruik.

366 keer gelees | 1 kommentaar 23 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights