Nuus


Suidwes het die groen lig gekry om Agrinet, die eienaar van die LandMark-handelsmerk, te bekom.

571 keer gelees | 1 kommentaar 19 April 2013


Minister Tina wil boere help om die moeilike tye en die groot skuldlas waaraan hulle dra, te bowe te kom.

1532 keer gelees | 11 kommentaar 18 April 2013


Die beslissing van die Grondwethof oor minerale regte stel teleur, maar die Agri SA respekteer dit.

480 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Agri SA se hofaansoek vir die vergoeding van boere wie se mineraalregte onteien is, is afgewys.

632 keer gelees | 3 kommentaar 18 April 2013


Tot die nasionale verkiesing gaan boere 'n moelike tyd beleef, waarsku mnr. Cornie Swart van Agri Wes-Kaap.

395 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die staat se haas om die Onteieningswet te voltooi hou nie verband met die algemene verkiesing nie, sê Cronin.

541 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die huidige vleisdebakel is heeltemal uit verband geruk, sê mnr. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die RPO.

990 keer gelees | 6 kommentaar 18 April 2013


Die skorsing van me. Sue Middleton deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is as “onregverdig” verklaar.

365 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die reën in die Wes-Kaap is tot voordeel van koringboere wat nou voorbereidings vir planttyd tref, maar kanolasaad is skaars.

411 keer gelees | 0 kommentaar 17 April 2013


’n Verdoemende verslag oor Minister Tina Joemat-Pettersson val haar integriteit aan en stel haar bevoegdheid in 'n swak lig.

939 keer gelees | 5 kommentaar 17 April 2013


Spaanse handelaars van vee en toerusting is opgewonde oor moontlikhede om sake in Suid-Afrika en Mosambiek te doen.

414 keer gelees | 0 kommentaar 17 April 2013


’n Twee dae lange debat is onlangs met die Khoi- en San-gemeenskappe gehou oor die heropening van die proses vir grondeise.

645 keer gelees | 1 kommentaar 17 April 2013


Minister Tina se afwesigheid by die parlementêre komitee laat 'n vraagteken oor haar departement se strategiese plan.

483 keer gelees | 0 kommentaar 17 April 2013


Altesaam nege harde en sagte kommoditeite is tot die JSE se Quanto Futures-verhandelingsreeks gevoeg.

278 keer gelees | 0 kommentaar 16 April 2013


Die rooivleisbedryf is bekommerd oor die uitwerking wat die vleisskandaal op die hele sektor kan hê.

1855 keer gelees | 5 kommentaar 16 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights