Nuus


Agri SA se hofaansoek vir die vergoeding van boere wie se mineraalregte onteien is, is afgewys.

636 keer gelees | 3 kommentaar 18 April 2013


Tot die nasionale verkiesing gaan boere 'n moelike tyd beleef, waarsku mnr. Cornie Swart van Agri Wes-Kaap.

400 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die staat se haas om die Onteieningswet te voltooi hou nie verband met die algemene verkiesing nie, sê Cronin.

544 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die huidige vleisdebakel is heeltemal uit verband geruk, sê mnr. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die RPO.

999 keer gelees | 6 kommentaar 18 April 2013


Die skorsing van me. Sue Middleton deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is as “onregverdig” verklaar.

371 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die reën in die Wes-Kaap is tot voordeel van koringboere wat nou voorbereidings vir planttyd tref, maar kanolasaad is skaars.

416 keer gelees | 0 kommentaar 17 April 2013


’n Verdoemende verslag oor Minister Tina Joemat-Pettersson val haar integriteit aan en stel haar bevoegdheid in 'n swak lig.

948 keer gelees | 5 kommentaar 17 April 2013


Spaanse handelaars van vee en toerusting is opgewonde oor moontlikhede om sake in Suid-Afrika en Mosambiek te doen.

419 keer gelees | 0 kommentaar 17 April 2013


’n Twee dae lange debat is onlangs met die Khoi- en San-gemeenskappe gehou oor die heropening van die proses vir grondeise.

651 keer gelees | 1 kommentaar 17 April 2013


Minister Tina se afwesigheid by die parlementêre komitee laat 'n vraagteken oor haar departement se strategiese plan.

490 keer gelees | 0 kommentaar 17 April 2013


Altesaam nege harde en sagte kommoditeite is tot die JSE se Quanto Futures-verhandelingsreeks gevoeg.

287 keer gelees | 0 kommentaar 16 April 2013


Die rooivleisbedryf is bekommerd oor die uitwerking wat die vleisskandaal op die hele sektor kan hê.

1863 keer gelees | 5 kommentaar 16 April 2013


Boere in die Wes- en Noord-Kaap wag met ope arms vir die reën wat dié week vir die provinsie voorspel word.

547 keer gelees | 0 kommentaar 16 April 2013


Werkloosheid behoort ’n oorwegende faktor in handels-ooreenkomste op politieke vlak te wees, sê AFMA.

561 keer gelees | 0 kommentaar 16 April 2013


Die landbou sal sy beeld as 'n gronddief moet verander na iemand wat kos voorsien, sê die skrywer Max Du Preez.

2017 keer gelees | 23 kommentaar 16 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights