deur ANDRIES GROENEWALD
19 Januarie 2011

1719 keer gelees | 0 kommentaar

Ons moet onsself voorberei om ’n groen groeistrategie vir die landbou te ontwikkel wat ondersteun word deur onbevooroordeelde navorsing,” sê dr. John Purchase.


“Ons moet onsself toenemend voorberei om ’n groen groeistrategie vir die landbou te ontwikkel wat ondersteun word deur onbevooroordeelde navorsing,” sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die Landboubesigheidskamer (LBK).

Purchase het tydens die gekombineerde kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gewasproduksie, Grondkunde, Tuinbouwetenskappe en Onkruidwetenskap by die Universiteit van Pretoria in Gauteng gesê in terme van rentmeesterskap, moet bykomende geld van die openbare en private sektore verkry word om kwessies aan te spreek soos klimaatverandering, die verlies van biodiversiteit en die volhoubare bestuur en gebruik van hulpbronne.

Verbeterde produktiwiteit en die aanvaarding van volle rentmeesterskap vorm die grondslag vir die strewe na doeltreffendheid en volhoubaarheid. En die wetenskap is die kern vir verbeterde produktiwiteit en verantwoordelike rentmeesterskap, het Purchase gesê.

19 Januarie 2011


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights