Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / 2000-veeartse-kongres

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

2000 veeartse by kongres

 
Deur ALANI JANEKE

Altesaam 2000 veeartse van regoor die wêreld is vandeesweek in Kaapstad vir die 30ste Wêreld Veeartskongres.

Altesaam 2000 veeartse van regoor die wêreld sak dié week op Kaapstad toe vir die 30ste Wêreld Veeartskongres. Luidens ‘n verklaring is dit die mees uitgebreide wetenskaplike veearts tentoonstelling wat nóg op die Afrika-kontinent plaasgevind het.

Die kongres is geopen met ‘n kort film oor die lewe van dr. Jotello Soga, ‘n Xhosa man wat Suid-Afrika se eerste veearts was. Soga het ‘n leidende rol gespeel rakende die behandeling van Runderpes. Hy het sy graad in 1886 aan die Universiteit van Edinburgh in Brittanje verwerf. Verskeie van sy artikels het in wetenskaplike publikasies verskyn, hoewel hy nie ‘n voltydse posisie in die Kaapse Koloniale Administrasie beklee het nie. Hy het in 1906 in die ouderdom van 41 gesterf.

Versorg diere, gesonde gemeenskappe
Vanjaar se tema fokus op die versorging van diere wat ‘n gesonde gemeenskap tot gevolg sal hê. Wêreldwyd word tans sowat 70 miljard stuks pluimvee, 12 miljard beeste, skape en bokke, en 1,5 miljard varke aangehou. Troeteldiergetalle staan op 223 miljoen honde en 220 miljoen katte.

Die kongres dien ook as die afsluitingsfunskie vir Wêreld Veearts Jaar wat hierdie jaar plaasvind. Die beroep is dié jaar 250 jaar oud. Die Suid-Afrikaanse Veeartsenykunde-vereniging is vanjaar 108 jaar oud.

Die kongres sal ook fokus op die maatskaplike rol wat ‘n veearts, hetsy of ‘n troeteldier- of produksiedierveearts of veeartse wat in wilde diere spesialiseer, in sy gemeenskap kan vertolk.

Siekte-uitbrekings
Dr. Anthony Erasmus, kongresvoorsitter, sê tydens die kongres sal daar gefokus word op siekte uitbrekings onder produksiediere, oorgrens siektebeheer, voedselsekerheid en openbare gesondheid.

“Vanuit ‘n nasionale perspektief binne Suid-Afrika is hierdie ‘n baie belangrike kongres, omdat veeartse meer as een verantwoordelikheid het: om die gesondheid van diere te beskerm en om na die welstand van menselike gesondheid op ‘n globale vlak om te sien,” aldus Erasmus.

11 Oktober 2011

4
 
 
  • 715 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boer soek ‘n Vrou: Die top-vyf
  • Amanda se brood
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction