Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Aanbod-vir-kwv-aandele

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Aanbod vir KWV-aandele

 

Die swart bemagtigingskonsortium, Phetogo Beleggings, het 'n koopaanbod van R1,85 per gewone uitgereikte aandeel aan aandeelhouers van KWV Beperk gemaak om 'n beoogde 25,1 % aandeel in dié maatskappy te bekom. Die transaksie is nagenoeg R200 miljoen werd.


Volgens dr. Willem Barnard, hoof uitvoerende beampte van die KWV, sal die KWV voor einde Junie 'n proporsionele aanbod aan ál sy aandeelhouers maak om 25,1 % van hul aandele te koop. "Ons is in 'n posisie om die aanbod te maak en het alle nodige finansiële reëlings getref."


Hoewel die geld beskikbaar sal wees, het mnr. Victor Christian, voorsitter van die konsortium en 'n nuwe direkteur van KWV, gesê hy is nie in 'n posisie om bekend te maak wie die transaksie gaan finansier nie.


Aandeelhouers sal 21 dae gegun word om daarop te reageer en as daar aandeelhouers is wat nie hul aandele wil verkoop nie, sal ander aandeelhouers toegelaat word om meer as 25,1 % te verkoop. Barnard het gesê aandele sal uitgereik word as hulle nie die beoogde proporsie aandele van hul aandeelhouers kan koop nie.


Hy het ook gesê dat daar aanduidings is dat hul aandeelhouers die moontlikheid van aandele-uitreiking positief sal oorweeg.


In reaksie op 'n vraag oor die koopaanbod wat laer is as die KWV se netto batewaarde, het Barnard gesê hulle beskou dit as 'n "vriendelike aanbod" in belang van die maatskappy.


'n Tweede direkteur uit bemagtigingskonsortiumgeledere sal oor drie maande aangestel word.

18 Junie 2004

0
 
 
  • 1756 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Varkvleisfrikkadelle in tamatiesous
  • Roer die rys
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction