Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Aanvaller-vlug-n-boervrou-vir-hom-bid

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Aanvaller vlug ná boervrou vir hom bid

 

’n Boervrou van die distrik Tweeling het Dinsdag daarin geslaag om ’n aanvaller af te weer deur verwoed terug te baklei teen sy poging om haar te verkrag. Mev. Linda van Zyl het volgens 'n berig in Volksblad dié halfkaal man glo om 06:40 in haar plaashuis teëgekom.

Van Zyl se man, Nick, het pas die plaashuis verlaat. Die man het haar probeer verkrag, maar Van Zyl het haar teëgesit. ’n Woeste gestoei het gevolg en Van Zyl het haar rewolwer in die hande gekry en op die man probeer skiet.

Die wapen wou egter nie afgaan nie. Die aanvaller het die wapen gegryp en ook probeer skiet, maar dit wou weer nie afgaan nie. Die man het sy pogings om Van Zyl te verkrag gestaak nadat sy vir hom gesê het sy gaan vir hom bid.

Hy het daarna op sy fiets geklim en van die plaashuis af gevlug. Die boere se veiligheidsplan is in werking gestel en die verdagte is ’n uur later aangekeer.

Bron: Volksblad

23 Maart 2011

 

5
 
 
  • 1439 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Johnny van Rensburg 
25 Mar 2011 10:37

Dankie Jesus dat jy die vrou beskerm het. Beskerm so ook asseblief al die ander mense in ons land. Werk ook in die harte van hulle wat wil seer maak.

  • antwoord
Eugene Leonard
25 Mar 2011 10:04

Mooi my king Mooi!

  • antwoord
Retha Teixeira 
24 Mar 2011 10:04

alle Eer kom God Toe Hy het Sy Hand van Liefde oor daardie vrou gehad, Sy het Sy Naam Geroep en God Het Geluister Dankie Liewe Heer.......

  • antwoord
Marie v S 
23 Mar 2011 14:05

Sò moet dit mos gedoen word!!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
23 Mar 2011 09:38

Ek admireer daardie boervrou dat sy so kon kalm bly. Al die eer kom haar toe.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Slaaie vir somerdae
  • Kaaskoek: Vyf van die bestes
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction