Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Afrika-groen-revolusie-het-begin

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Afrika: 'Groen revolusie' het begin

 
Deur JEAN-MARIE DE WAAL

Uitgeputte grond en ongetemde waterbronne belemmer die toename in landbouproduksie in Afrika suid van die Sahara.

China, met sy ongekende groei in landbouproduksie, het nie dié probleme nie, sê prof. Pedro Sanchez van die Aarde-instituut aan die Universiteit van Colombia in Amerika.

Volgens prof. Leopoldt van Huyssteen van die fakulteit agriwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, gaan tot soveel as 60% van Afrika se geproduseerde voedsel verlore. Dit vrot op die lande of word verkeerd opgeberg.

Sanchez en Van Huyssteen het op die Chemrawn (Chemical Research Applied to World Needs) kongres op Stellenbosch gepraat oor hoe chemie in volhoubare landbou in Afrika ingespan kan word.

Daar word egter gemeen Afrika se "groen revolusie" het reeds begin.

Sanchez sê baie meer moet in die landbou belê word as 'n wyse om armoede in Afrika te verlig. Voedselbystand kos sowat $670 per ton. Daarenteen, as voedsel self deur begunstigdes verbou word, kos dit $240 per ton. "Ons moet in die voorste deel van die voedselketting begin belê nie aan die einde waar voedselbystand plaasvind nie," het hy gesê.

Belegging raak al hoe meer moontlik omdat Afrika-regerings besig is om te verbeter. Dié vasteland wys groot groei in die bydrae wat die landbou tot sy ekonomieë maak.

Landbouweekblad, 21 Desember 2007

 

1
 
 
  • 1526 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere verklaar oorlog teen Lulu
  • AFSKOPDANS 2010 - Harrismith
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction