Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Agri-besighede-vrees-vervolging

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Agri-besighede ‘vrees vervolging’

 
Deur SUSAN BOTES

Sinvoller maniere as swaar boetes bestaan om onmededingende gedrag ’n nekslag toe te dien, sê mnr. Schalk Pienaar, nuwe voorsitter van die Landboubesigheidskamer (LBK) en uitvoerende hoof van die agri-maatskappy, Suidwes.

Die vrees vir vervolging waarmee landbou-ondernemings deesdae elke saketransaksie aanpak, was nooit die bedoeling van die Wet op Mededinging (Wet 89 van 1998) nie, sê hy.

Pienaar sê die Mededingingskommissie se swaar boetes en die indruk dat vervolging amper obsessief nagejaag word, laat die vraag ontstaan of Suid-Afrika se ondernemings kan groei en presteer omdat elke transaksie met buitengewone omsigtigheid gehanteer word.

Vervolging is beperkend
“Die Mededingingskommissie se vervolging is verstaanbaar, maar dit is beperkend – daar moet ook steun wees om Suid-Afrika te help groei en om ’n gerekende belanghebbende in ekonomiese groeperings in die internasionale markte te word,” het Pienaar gesê.

Om dié rede dink hy die kommissie se belangrikste rol behoort dié van bemiddelaar of koördineerder te wees. “Sommige maatskappye het wel in die verlede onmededingend opgetree. Om dié rede is mededingingsbeleid nodig. Dit is egter te debatteer of die vlakke van boetes aanvaarbaar is.”

Pienaar hoop die kommissie en belanghebbendes, soos Agri SA, die LBK en die Nasionale Landboubemarkingsraad, kan saam na die saak kyk.

28 Junie 2010

0
 
 
  • 1929 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Leon Weenink 
02 Jul 2010 11:40

Ek dink die Mededingingingskommissie vervul 'n baie belangrike rol in die ekonomie, nl. om die speelveld gelyk te maak vir die groot maatskappye en die kleineres. Ek is in die veevoerbedryf en is daar 'n samespanning tussen agribesighede en vervaardigers. Jy kan, as klein onafhanklike kooperasie, nie direk by hulle koop nie aangesien hulle "kontrakte" met die kooperasies gesluit het om hul produk te verkoop. Dit is kartelvorming en is onwettig. Die mededingingskommissie sal egter nog die sambok inle...

  • antwoord
Butch van Blerk 
02 Jul 2010 10:56

'n Mens kan met mnr. Pienaar se sentimente saamstem, maar hy weet seker al teen hierdie tyd dat die Mededingingsraad se besluit nie einde van verhaal behoort te wees nie. Die Mededingingsraad neem in gevalle administratiewe besluite waarvan die regsgeldigheid nie getoets is nie. Vat hom Hof toe! My mening is die Senwes saak was een so 'n geval.

  • antwoord
joihan 
28 Jun 2010 12:58

Wat is die uiteinde van die boetes vir die boer. Het die melkprys gestyg of is die koring prys gelig of het die broodprys dalk drasties gedaal of het die kunsmis prys gedaal agv van die mededingendskommissie se werk? Waar word die boetes nou aangewend?. Of noem ons dit werkskepping vir die amptenare?

  • antwoord
Goedgedacht
28 Jun 2010 09:41

Dis reg, laat die 'vrees' vir vervolging daar wees met elke transaksie. Ek noem dit sommer net etiek.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Open invatation again, to any tick challenge in South Africa
  • Melk sonder krag?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction