|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 09:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) se forensiese ondersoekmaatskappy, Agri Inspec, het pas 'n splinternuwe data-ontledingsprogram aangeskaf wat die nuutste inligtingstegnologie gebruik. Dit sal die onderneming in staat stel om nóg doeltreffender in sy ondersoeke te wees, het mnr. Joe Hanekom, besturende direkteur van Agri Inspec, gesê.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24