Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Agri-sa-kap-mthetwa-oor-plaasgeweld

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Agri SA kap Mthetwa oor plaasgeweld

 
Deur ALANI JANEKE

“Dis wonderlik dat politici deel van die stryd teen misdaad wil wees en vra dat alle rolspelers hulle deel moet doen, maar dit moet hulle doen op grond van feite”.

Dit is die reaksie van mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agr iSA, nadat die Minister van Polisie vanoggend ‘n spreker op die misdaadkonferensie in Centurion was.

Möller sê hy ervaar die afgelope jaar ‘n groter openheid vanaf die Regering ten opsigte van die oplos van probleme wat spesifiek die landbou raak. “Dit is verblydend dat die Minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, ons samewerking en hulp gevra het. Ons ontvang meer en meer sulke versoeke van die Regering. Ons het dit ook spesifiek van die mnr. Gugile Nkwinti, die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, ervaar.

Möller sê dit was ongelukig dat Mthethwa, ten spyte van feite om die teendeel te bewys, opgemerk het dat die gebrekkige kommunikasie tussen boere en plaaswerkers asook die indiensname van buitelanders – spesifiek dié sonder dokumentasie – van die groot redes vir plaasaanvalle en –moorde is. “Dit is nie die feite wat ons het nie en dit spel nie samewerking nie!”

Hy het homself ook uitgespreek oor die feit dat die minister gesê het dat hy hom nie oor plaasaanvalle uitspreek nie, aangesien dit ‘n netelige saak is. “Dis nonsens! Politici spreek hulself nie uit wanneer boere aangeval word nie, maar daar is altyd reaksie as iemand op ‘n plaas doodgeskiet of agter ‘n voertuig aangesleep word! Boere is ook burgers van dié land, en verdien dieselfde behandeling as enige ander burger wat aangeval word!” 

Möller het ook gereageer oor ‘n stelling van Mthethwa dat Agri SA hom nie gereeld uitspreek wanneer plaaswerkers of -bewoneers aangeval word nie. “Ons reageer net op dit wat met ons lede gebeur, ons moet aan dié mense wat ons lede is ‘n diens lewer.”

8 Maart 2010
 

3.666665
 
 
  • 1347 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Kobus Du Plessis 
09 Mar 2010 11:37

Ek het op skool ook swak kommunikasie met my onderwysers beleef. Maar ek het hulle nie doodgemaak of agter bakkies aangesleep nie. Verskil ons probleme regtig meer as in die res van Afrika? Dit is tog maar uit en uit 'n kultuur-ding.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Koop besproeiingstelsel reg
  • Bemark SA se sitrus beter
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction