Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Agri-sa-prys-land-bank

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 09:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Agri SA prys Land Bank

 
Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA. Foto: JOHAN NORVAL
Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA. Foto: JOHAN NORVAL

Die direksie en die bestuur van die Land Bank het ‘n besondere prestasie behaal om ná ‘n tydperk van volgehoue verliese ‘n wins, soos weerspieël in die jongste finansiële state, te kon aanteken, sê mnr. Johannes Möller, (foto hiernaas) voorsitter van Agri SA.

Hoewel die Land Bank ‘n afnemende aandeel in kredietverskaffing aan die kommersiële landbou ervaar, is bykans R5 miljard, of 12% van landbouskuld, steeds by die Bank gesetel, volgens Möller.
 
Möller sê dit gaan egter nie slegs oor finansiering as sodanig nie, maar ook oor die belangrike rol wat dié instelling speel en behoort te speel om mededinging ten opsigte van die verskaffing van finansiering aan die landbou te verseker.
 
“Ons is egter bewus van die wankelrige aard van die bate- en kapitaalstruktuur van die bank, bewerings van bedrog wat nog nie bygelê is nie en onduidelikheid oor die interaksie met die staat om veral ook nuwe toetreders tot die landbou - wat uitwinning in die gesig staar - te ondersteun”.
 
Die groter klem wat tans op landelike ontwikkeling - veral in die voormalige tuislande - geplaas word, dui verder op die noodsaak vir ‘n meer doelspesifieke struktuur naas die Land Bank, volgens Möller.
 
Hy het ook verwys na pres. Jacob Zuma se uitlating naamlik dat die gewillige-koper-gewillige-verkoper-benadering ten opsigte van grondtransaksies drasties hersien moet word aangesien dit grondhervorming strem.
 
“Indien dit die president se bedoeling is om meer pragmatiese modelle vir grondhervorming te ontwikkel, sal ons graag wil saamwerk. Indien dit egter neerkom op prysmanipulasie en verskanste nasionalisering, het ons verseker ‘n besliste probleem met dié benadering” het Möller gesê.
 
Möller het aangedui dat Zuma verseker genader sal word om groter duidelikheid oor dié saak te verskaf.
 
18 Augustus 2009
0
 
 
  • 1879 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Word genoeg gedoen om renosterstropery stop te sit?
  • Agri SA kap Mthetwa oor plaasgeweld
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction