Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Agri-sa-vra-gebede-vir-die-land

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Agri SA vra gebede vir die land

 

Met die probleme wat die land en ook die landbousektor tans ervaar vra Agri SA verootmoediging en gebede.

Luidens ‘n verklaring sê mnr. Johannes Möller, voorsitter, probleme en knelpunte raak nie net die landbousektor nie. Hy sê wanneer die natuur en spesifiek dierelewens deur droogtetoestande verswelg word– soos wat tans die geval in verskeie gebiede is, “raak dit die hart van alle mense aan”.

Volgens Möller gaan die sektor tans onder klimaatuiterstes van ‘n ongekende aard gebuk. Dit het ‘n uitwerking op boere se vermoë om normaal te kan produseer en dit kan die land se voedselsekerheid ernstig ondermyn.

Möller sê dit is ook hartseer dat die aanloop tot die feestyd gekenmerk word deur misdaad wat in baie gevalle uiters gewelddadig is.

Gebede
Luidens die verklaring vra Möller derhalwe die volgende van alle Suid-Afrikaners:

“Ek doen graag ‘n vriendelike dog dringende beroep op mense van alle geloofsgroepe om in die komende week vanaf 16 Desember elke dag om 12:00 hulle in gebed te verootmoedig om vir versoening en vrede in die land te bid en om ook veral die groot behoefte aan reën in verskeie gebiede in hulle gebede op te dra.”

14 Desember 2010

4.4
 
 
  • 1125 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
15 Des 2010 12:26

Hy vra mense van Alle geloofsgroepe om te bid. Dit kan gevaarlik wees en ek twyfel of God sy seen en vrede oor dit sal reen want ons kan nie God en Mammon terselfde tyd dien nie. Dit kan meer gaos verwek as enige iets goeds dink ek.

Hoekom nie net op God vertrou nie.?

  • antwoord
Ou Mielieboer 
14 Des 2010 20:55

Ons moet tog net saggies bid vir reen want as die manne van saffex dit te hore kom gaan hulle weer soos n paar jaar gelede maak . Toe hulle hoor daar gaan biddae vir reen gehou word laat val hulle die mielieprys nog vootdat dit gereen het .

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vuilbekentstof
  • Bruinoorbosluise
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction