Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Agriwette-wees-reg-vir-regsgedinge

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Agriwette: ‘Wees reg vir regsgedinge’

 
Deur TEHUNS BOTHA

Bedryfsorganisasies sal hulle moet voorberei om in ’n groter mate by regsgedinge betrokke te raak, sê mnr. Harry Prinsloo, ondervoorsitter van Agri SA se bedryfskamer. Daar is ook  stappe om alle landbouwetgewing te hersien wat sedert die demokratisering van Suid-Afrika ingestel is.

Prinsloo het op die kongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging (SASKV) gesê sowat 24 landbouwette kan gewysig word.

“Ek is bekommerd oor wat die volgende ses maande van regeringskant kan realiseer. Alles gaan afhang van hoe voorkomend die organisasies wat die landbou bedien, gaan optree om die situasie dop te hou en bydraes te lewer.”

Hy het beklemtoon dat bedryfsorganisasies jaarliks reeds sowat R57 miljoen aan die ontwikkelde landbou bestee. Dit is ’n gesonde grondslag waarop voortgebou kan word.  Bedrywe sal hulle egter moet voorberei om meer geld vir regsgedinge beskikbaar te stel as dit sou blyk dat die beginsels waarop die kommersiële landbou geskoei is, aangetas word.

24 Junie 2010

5
 
 
  • 1622 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Butchvan Blerk 
24 Jun 2010 08:29

Hier op kan die bedryfsorganisasies maar bargain en dir is dat hulle geld sal moet spandeer om die Landbou se regte in Hoe Howe af te dwing. Die Regering en sy amptenare toon 'n swak konsepsuonele begrip van grondwetlike waardes en beginsels, soos die Lesotho grensgeskil, aanval op regte van vuurwapeneienaars, Me. Tina en haar afgee van 40%, die lys is te lank om hier te herhaal. Verder nog en dalk belangriker is die feit dat Landbou nie veel langer kan wag pm die gru-moorde en aanvalle op plase na die Internasionale Strafhof te neem nie, aangesien dit totaal en al van normale misdaad afwyk. Vir seker betree Landbou die era waar hy vir sy boere sal moet veg.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kaaskoek: Vyf van die bestes
  • Weerlig dood 13 stoetbeeste
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction