Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Anc-ondersoek-aandeelskemas

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

ANC: ‘Ondersoek aandeelskemas’

 
Deur JOYLENE VAN WYK

Die ANC wil hê dat ál die plaasaandeleskemas (PAS) in Suid-Afrika deur ’n onafhanklike liggaam van buite die Wes-Kaap ge-oudit moet word.

Dié politieke party se tak in die Witzenberg het die versoek gerig. Die meeste van die skemas is in die Witzenberg gesetel. In die Wes-Kaap is 80 van dié skemas.

Daar is altesame 100 skemas in die land wat vanaf 1996 tot 2009 in werking was. Slegs nege het sedert 1994 dividende verklaar.

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het verlede jaar in Kaapstad aangekondig dat die moratorium op die skemas vandeesmaand opgehef sal word. Mnr. Mtobeli Mxotwa, Nkwinti se woordvoerder het aan Landbouweekblad gesê dat die moratorium vandeesmaand opgehef sal word.

Die datum waarop dit sal gebeur, is nog nie bevestig nie.

’n Moratorium is in Mei 2009 ingestel nadat gevind is dat die skemas nie goed bestuur en daar nie genoeg kennis aan die plaaswerkers oorgedra is van hoe ’n plaas bestuur moet word nie. Die ANC-tak het verskeie voorstelle saamgestel wat aan alle belanghebbendes by die Parlement, insluitend Nkwinti en pres. Jacob Zuma, gestuur is.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 21 Januarie 2011.

17 Januarie 2011

0
 
 
  • 1316 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Saaiboer 
17 Jan 2011 10:47

Die ouens wat PAS op hulle plase ingestel het moet vir hulle kry. Red 'n volk met so 'n nasie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • So ver soos die oog kan sien.
  • Net die bokante van die wingerde steek uit
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction