Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Arabiere-kan-weer-sa-vleis-eet

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Arabiere kan weer SA vleis eet

 
Louw Pretorius

Die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) het op 21 Mei hul verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse rooivleis opgehef. Die rede vir dié land se verbod blyk nou nie bek-en-klou-seer te wees nie, maar Slenkdalkoors.

 

Saoedi-Arabië was die eerste Midde-Oosterse land wat weens die uitbreking van bek-en-klou-seer in Suid-Afrika die invoer van plaaslike rooivleis verbied het. Synde die leierland in die Golfgebied, het die buurlande gou sy voorbeeld gevolg. Daarom is dit interessant dat die VAE ten opsigte van die opheffing van die verbod die voortou neem, sê dr. Gerrit Bruwer, bestuurder: voedselstandaarde en uitvoerontwikkeling by die die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic). Benewens Saoedi-Arabië, geld die verbod nog in Koeweit en Egipte.

Hy sê 'n ander interessante aspek is dat die VAE-verbod nie noodwendig weens bek-en-klou-seer was nie, maar weens Slenkdalkoors — 'n bekende Afrika-siekte wat vir die mens gevaar inhou. Die verbod is opgehef nadat vasgestel is dat Slenkdalkoors nie in Suid-Afrika uitgebreek het nie.

Dit plaas opnuut die klem op die belangrikheid van 'n unieke handelsmerk vir vleis waarop 'n eie identiteit vir die Suid-Afrikaanse produk in die wêreldmark gebou kan word. Terselfdertyd is dit 'n aanduiding dat ten opsigte van wêreldhandel, voorligting oor Suid-Afrika se potensiaal ver kortskiet, sê dr. Bruwer.

Uitvoerders van rooivleis na die Midde-Oosterse markte verwag die ander lande in dié gebied sal binne afsienbare tyd die VAE se voorbeeld volg. Dit is egter onwaarskynlik dat uitvoerders hierdie mark nou effektief kan benut. Struikelblokke is:

  • Brasilië en China gebruik dié mark as 'n stortterrein en land hul vleis teen R26/kg.

  • Die verstewiging van die randwisselkoers.

  • Baie verbruikers soek dié tyd van die jaar koeler vakansieoorde elders in die wêreld op. Die vraag is dus nie na wens nie.

     

31 Mei 2002

0
 
 
  • 2239 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbou.com-fotokompetisie II - Inskrywings 6
  • Stel jou geweer reg in
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction