Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Baie-boere-stel-belang-georgi

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Baie boere stel belang in Georgië

 
Deur NICO VAN BURICK
Mnr. Piet Kemp. Foto: HUGO LOCHNER
Mnr. Piet Kemp. Foto: HUGO LOCHNER

Daar is steeds groot belangstelling onder Suid-Afrikaanse boere om hul belange na Georgië uit te brei.

Benewens  drie gesinne en ’n gesamentlike groep boere wat reeds daar boer, is sowat 15 ander partye ook besig met beleggings daar. Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA, sê die beleggings is meestal landbouverwant en wissel van die aankoop van grond tot die vestiging van ondernemings.

Meer inligting

Die TLU SA hou weer op 2 Februarie om 10:00 ’n inligtingsvergadering by sy hoofkantoor in Pretoria om inligting te verskaf oor vanjaar se beoogde inligtingstoere aan Georgië en die jongste verwikkelinge in die land.

Die inligtingstoere spruit voort uit die TLU SA se ooreenkoms met Georgië om die land se landbousektor te help regruk ná die agteruitgang toe dit nog deel van die ou Sowjet-unie was.

“Die eerste besoek word beoog vir die week van 23 tot 27 April en ons wil sowat 50 belangstellendes saamneem. In dié week gaan ’n landboukonferensie in Tbilisi, die hoofstad, gehou word waaraan die besoekersgroep sal deelneem. Die Suid-Afrikaanse boere wat reeds daar is, sal dit ook bywoon.”

Die eerste Suid-Afrikaanse boer wat daarheen verhuis het, mnr. Piet Kemp, se tweede koringoes is reeds op die lande en hy wag vir die sneeu om te smelt sodat hy kan stroop. Lees hier 'n onderhoud met Kemp deur Hugo Lochner, Landbouweekblad-redakteur.

Nóg ’n gesin, mnr. Francois en me. Juanita Venter, is besig om tonnels vir ’n groenteboerdery wes van Tbilisi, op te rig en ’n ander egpaar, mnr. Frank en Charntelle Koch, het eers ’n woonstel gehuur en is besig om verskillende boerderymoontlikhede te oorweeg.

Besproeiingsplaas
’n Groep van 12 Suid-Afrikaanse boere het saam ’n maatskappy gestig wat nou onder leiding van mnr. SW Kruger besig is om ’n besproeiingsplaas te ontwikkel.
Kyk hier na 'n video oor die Suid-Afrikaanse boerderybedrywighede in Georgië.

Van Zyl sê meer lugrederye het nou vlugte na Georgië ingestel en vliegkaartjies het goedkoper geword. Daar sal binnekort meer inligting oor die eerste georganiseerde toer bekend te maak.

* Dit is nie net Suid-Afrikaanse boere wat in Georgië floreer nie, maar ook goeie wyn! Kyk hier na 'n video oor die wynbedryf in Georgië.

19 Januarie 2012

5
 
 
  • 1704 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Teenvoeter vir Johne

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wat doen ek met ou munte?
  • Visse vir eetdoeleindes
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction